...
Show More
Het die Afrikaanse weergawe van die boek gelees. My langer geneem om om te blaai as om te lees. Moet een ding vir die boek gee. Die illustrasies is voorwaar besonders. Veral vir die gekose ouderdomsgroep.
Die storie sal 'n baba sus. Daaraan het ek geen twyfel nie.
Die storie sal 'n baba sus. Daaraan het ek geen twyfel nie.